Navorsingsareas

Regstellende aksie

Solidariteit het reeds baie navorsing gedoen oor die toepassing van regstellende aksie in Suid-Afrika, asook oor die wanpersepsie en wantoepassing van regstellende aksie.

Energie

Die elektrisiteitskrisis in Suid-Afrika en die wanbestuur by Eskom het Solidariteit genoop om dieper ondersoek in te stel na die redes en oplossings vir hierdie krisis.

Grondhervorming

Grondhervorming in Suid-Afrika is ʼn brandpunt wat deurentyd dopgehou moet word om te voorkom dat grondhervorming lei tot groter krisisse soos ʼn voedseltekort en totale grondverval.

Transformasie

Die Solidariteit Navorsingsinstituut het in Maart 2010 die eerste Suid-Afrikaanse Transformasiemonitor bekend gestel. Hierdie monitor meet die vordering van transformasie in Suid-Afrika. Die behoefte aan die SAT-monitor het onstaan uit die besef dat swart ekonomiese bemagtiging nie langer voortgesit kan word as wat noodsaaklik is nie.

Sosio-Politieke Navorsing

 

Arbeidsverhoudinge