Staatsdiens: Wittes nie waarlik welkom nie – Solidariteit
Wit mense word uit die staatsdiens vervreem omdat die regering se beleid van absolute verteenwoordiging op grond van ras, met ander woorde ʼn kwotastelsel, wittes se indiensname- en bevorderingsgeleenthede in die staatsdiens belemmer, het die vakbond Solidariteit vandag gesê. Dit volg op Nkosinathi Nhleko, direkteur-generaal van die departement van arbeid, se beroep op jong wit [...]
Wysigings aan wetgewing oor swart bemagtiging sal lei tot werkverlies
Mediaverklaring Solidariteit 12 Julie 2012 Wysigings aan wetgewing oor swart bemagtiging sal lei tot werkverlies Die regering se voorgestelde drakoniese wysigingswet op Breëbasis- Swart Ekonomiese Bemagtiging (BBSEB), wat wanvoorstellings sal kriminaliseer, is strydig met sy voorneme om werk te skep aangesien dié wysigingswet eerder werkverlies tot gevolg sal hê, het die vakbond Solidariteit vandag gesê. [...]
Petisie gelewer aan die Parlement oor Regstellende Aksie
Laai af: Petisie aan die parlement oor regstellende aksie
Bekendstelling van “Bannelinge in die Vreemde”
Solidariteit Beweging en Kraal Uitgewers vier 110-jarige herdenking van bannelinge. Dit is vanjaar die 110-jarige herdenking van die eerste boerekrygers wat as bannelinge weggestuur is. Solidariteit en Kraal uitgewers stel Woensdag, 15 September die aangrypende boek, “Bannelinge in die Vreemde” bekend. Ons kondig dan ook ʼn nuwe toekoms tussen Solidariteit en Kraal uitgewers aan. As [...]
Mediaverklaring – Solidariteit – 5 Augustus 2010
Die waarheid oor die Diensgelykheidskommissie se regstelverslag Die Diensgelykheidskommissie se jaarverslag is deurspek met wanvoorstellings, optelfoute en twyfelagtige metodologie en is daarom irrelevant en onverantwoordelik, het die vakbond Solidariteit vandag gesê. Dit volg ná die aankondiging verlede week deur die voorsitter van dié kommissie, Mpho Nkeli dat “wit mans steeds top bestuursposisies monopoliseer”. Behalwe dat [...]
Mediakennisgewing Solidariteit – 5 Augustus 2010
Die waarheid oor die 10de regstellendeaksieverslag van die Diensgelykheidskommissie (Commission for Employment Equity) Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) gaan vandag ʼn verslag bekend maak met die titel “Die waarheid oor die Diensgelykheidskommissie se tiende regstellendeaksieverslag”. Die Solidariteit-verslag gaan toon dat die Diensgelykheidskommissie se verslag deurspek is met wanvoorstellings, optelfoute en twyfelagtige metodologie. Die Solidariteit-verslag gaan ook [...]
Loodsing van die Solidariteit Navorsingsinstituut se webtuiste – 19 Julie 2010
Die woord vakbond behoort aan Solidariteit. Nou behoort die woord navorsing aan die Solidariteit Navorsingsintituut. Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) is in 2009 tot stand gebring nadat die vakbond die ruimte gesien het vir die formulering en bevordering van openbare beleid. Die instituut se waardevolle navorsing is nou ook op die internet beskikbaar sodat meer mense [...]
Afrikane in staat oortref demografie – 8 April 2010
Beeld Alet Rademeyer Die verteenwoordiging van Afrikane in die staatsdiens het sedert 1994 so noemenswaardig toegeneem dat bevoordeling oorbodig geword het. Lees meer…
Blacks own more in JSE stocks – 18 March 2010
Times live Black ownership in companies listed on the JSE has increased by about 18% in the past 13 years to 23.8%, trade union Solidarity said yesterday. Lees meer…
Black company ownership rises – 19 March 2010
Business Day Black ownership of companies listed on the JSE has increased to 23,8%, trade union Solidarity said yesterday. Lees meer…