Deregistrasie van CWU moet aandag vestig op dreigende wetswysiging
Die deregistrasie van die Kommunikasiewerkersvakbond (CWU) moet opnuut die aandag vestig op die uiters negatiewe uitwerking wat die voorgestelde insluiting van subartikel 111(5) in die Wet op Arbeidsverhoudinge op vakbonde sal hê. Volgens die vakbond Solidariteit sal dié wysiging tot gevolg hê dat vakbonde wat teen deregistrasie appelleer vir die duur van die proses hul [...]
Solidariteit vra impakstudie oor wysigings aan arbeidswetgewing
Die voorgestelde wysigings aan arbeidswetgewing moet aan ʼn impakstudie onderwerp word wat die algehele uitwerking daarvan op die arbeidsmark evalueer. Dit is een van die standpunte vervat in ʼn voorlegging deur Solidariteit vandag tydens die voortsetting van die arbeidsportefeuljekomitee se openbare verhore oor wysigingswetsontwerpe op die Wet op Arbeidsverhoudinge (Wet 66 van 1995) en die [...]
Solidarity labour market report K1/2012
Quarterly comments on selected events that affect the South African labour market. Compiled by the Solidarity Research Institute
Grondwetlike Hof
GRONDWETLIKE HOF (AFR)
Solidariteit se kommentaar op die voorgestelde arbeidswetgewing
Laai af: Kommentaar op arbeidswetgewing
Menseregte Barometer 2010
Laai af: Menseregte Barometer 2010 Gids tot die Menseregte Barometer Mediaverklaring Foto’s (hoë-resolusie – 22MB)
Rectify Affirmative Action
Dr Dirk Hermann, Deputy General Secretary, Solidarity INTRODUCTION One of the biggest dilemmas that South Africa’s young democracy has faced since its inception is redistribution and the enforcement of affirmative action that must inevitably be balanced with the constitutional imperative of nation building and the fundamental rights of every South African citizen. The heated debate [...]
Publikasie deur Prof. Rassie Malherbe goedgunstig beskikbaar gestel aan die Instituut.
Die artikel is gedurende Maart 2008 in die Tydskrif vir Suid-Afrikaanse Reg gepubliseer Klik hier om af te laai
Jacob Gedleyihlekisa Zuma vs Nasionale Direkteur van Openbare Vervolgings en die Regstaat.
Kommentaar van Professor Koos Malan van die Regsfakulteit van die Universiteit van Pretoria: Klik hier om af te laai
The recent decision of the High Court of South Africa
The recent decision of the High Court of South Africa (Witwatersrand Local Devision) in the matter between Judge President Hlophe v All of the Judges of the Constitutional Court of South Africa, and others. Klik hier om af te laai