Wysiging aan regstelwetgewing

Die Solidariteit Regsinstituut het onlangs  ‘n omvattende regstellendeaksie- wysigingswetsontwerp bekendstel. Die wysigingswetsontwerp gaan die praktyksprobleme met die toepassing van regstellende aksie aanpak. Die probleme wat die wysigingswetsontwerp gaan takel is onder meer dienslewering, die vaardigheidskrisis, die bevoordeling van slegs ‘n klein gedeelte van die aangewese groep, en jongmense en regstellende aksie.

Is regstellende aksie ongrondwetlik?
Onderhoude met: FW de Klerk, Marinus Wiechers, Paul Hofmann en Leon Louw op Solidariteit Radio saamgevat in ‘n transkripsie.
Klik hier om af te laai

Lewer asseblief kommentaar op die voorgestelde wetswysiging.

Kontak ons
  1. (required)
  2. (valid email required)
  3. (required)
 

cforms contact form by delicious:days